Ons diens laat jou glimlag!

Inke en Toners

Ons hou voorraad aan wat gewild is en as ons nie het, kry ons vinniger as Speedy Gonzales jou produk! HP, Samsung, Canon, Epson, Brother, Pantum - Generies en Oorspronklik.

Herstelwerk/Opgraderings

Weet jy nie wat is fout met jou tech? Kom na ons vir foutopsporing, versekerings verslae als teen sak pas prys. Vanaf basiese ssd opgraderings, ms office en antivirus installasies tot "gaming monsters", geen werk is te groot of klein vir Inkhuisie...

Behoeftebepalings

Hoe kan ons jou help? Wat het jy of jou besigheid nodig? Wat kan of wil jy spandeer?

Verkope

Ons verkoop alle inke, rekenaars, skootrekenaars, komponente en sagteware teen die beste moontlike prys. Vinniger as om self aanlyn te bestel. Ons is nog van die min besighede wat speletjies verkoop. Die nuutste tot ou speletjies. Probeer dit....

Konnektiwiteit

Ons verskaf 4G/LTE data (MTN en Telkom) asook draagbare Sateliet Internet, heelmoontlik die vinnigste in SA! Ons werk ook saam met van die grootste Internet diensverskaffers om jou Fibre so vinnig moontlik aan te skakel.

Afslag op kaartmasjiene...

Soek jy n goedkoop, betroubare en laekoste kaartmasjien? Wel Yoco (ons gebruik self 1) is definitief die antwoord. Kry afslag (goedkoper as op Takealot) op jou eie kaart masjien.

  • 7 Dr Nelson Mandela Drv, Rand, Upington, South Africa
  • Optel en aflaai punt.

Jy kry altyd persoonlike aandag want jy is belangrik vir ons. Ons help graag!